Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se deelname aan die Will for Peace-oefeninge in Simonstad ‘hou ernstige wetlike en ...
Inwoners van Grassy Park het Vrydag metropolisiebeamptes en hul voertuie met klippe gegooi toe die owerhede nie ’n verdagte ...
Duitsland en Swede het teruggekap na pres. Donald Trump weens uitlatings dat hy geweld sal gebruik om die selfregerende ...
Die ANC-jeugliga eis dat Gwede Mantashe, nasionale ANC-voorsitter, jong mense om verskoning vra vir sy uitlating dat hulle ...
Macclesfield het vir die grootste skok in FA Cup-geskiedenis gesorg deur die kampioen, Crystal Palace, met 2-1 te klop ...
Tristan Stubbs het met 47 lopies sy grootste telling in vanjaar se SA20-reeks vir die Sunrisers Eastern Cape aangeteken.
Die polisie het in die Desembervakansie op nagemaakte en onwettige goedere van meer as R350 miljoen tydens landswye operasies ...
Die arrestasie is uitgevoer terwyl lede verbonde aan die Grassy Park-polisie se eenheid vir misdaadvoorkoming besig was met ...
’n Man van Durban in KwaZulu-Natal is in ’n kritieke toestand nadat vyf honde hom Sondagoggend in sy erf aangeval het.
Die polisie het Saterdag kort nadat transitorowers ’n geldwa in Roodepoort beroof en op die wagte geskiet het, hul skuilplek ...
Emile Joubert spreek in ’n onlangse rubriek kritiek uit teenoor mense wat hul honde na restaurante saamneem. Wat is jou ...
Amerika het Saterdag lugaanvalle op talle teikens van Isis in Sirië uitgevoer nadat pres. Donald Trump sy goedkeuring ...