Adonai NPO, in samewerking met Staan Sterk in Afrikaans, het hul hande uitgereik na die inwoners van Renaissance Bejaarde Oord om ’n betekenisvolle verskil in hul lewens te maak. Organiseerder Corrie ...
Vanjaar is ’n besige jaar vir maanjagters met 13 volmane (een meer as die gewone 12) met ’n blou maan – die tweede volmaan in ’n enkele kalendermaand – wat ook haar verskyning maak. WAT DIE MAAN VAN ...
GEORGE NUUS & VIDEO - Min mense kan op 26-jarige ouderdom sê hulle het 14 jaar ondervinding in hul beroep. Grandt Damons, of Rasper, soos hy alombekend is, was maar 13 jaar oud toe hy vir die eerste ...
Die bekroonde Belgiese wildlewe-fotograaf Griet van Malderen se foto’s van Gamma het wêreldwyd opslae gemaak en ook verlede jaar aan haar ‘n eervolle vermelding in die gesogte Wildfotograaf van die ...
The Netherlands’ guttersnipe answer to French chanson and German schlager is as popular as ever – but has it lost its roots as the defiant voice of the working class? Our writer sways along at the ...
Die globale finansiële landskap van 2025 is gevorm deur uiterste wisselvalligheid, geopolitieke spanning en diep strukturele onsekerheidTerwyl 'n volskaalse krisis nouliks vermy is, is die jaar ...
Rising costs and fewer troupes are threating the traditional Tweede Nuwejaar Klopse Carnival, with the organisers announcing a drastic route change and change in format. The traditional gathering at ...
MOENIE agter ’n kar se stuurwiel inklim as jy weet jy is onder die prop nie. Cops het gister alleen, 57 in Gauteng in hegtenis geneem vir bestuur onder die invloed van alkohol. Hulle verhoor datums is ...
’n Sewe-en-twintig jaar lange loopbaan het ten einde geloop vir ’n finansiële bestuurder van Vrystaat Landbou (VL). Johann van Graan vertel hy was trots om deel van Vrystaat Landbou te wees. “Dis ’n ...
AI research in question as author claims to have written over 100 papers on AI that one expert calls a ‘disaster’ A single person claims to have authored 113 academic papers on artificial intelligence ...
GEORGE NUUS - Die plaaslike downsindroom-swemmer Minke Janse van Rensburg het die Bombela Swem Suid-Afrika-toekenning as vroue paraswemmer van die jaar by 'n glansryke funksie in Johannesburg ontvang.
Ná 'n jaar in die koerant-woestyn kan Afrikaanse lesers weer na 'n weeklikse nuusblad uitsien. 'n Koerant genaamd "Die Papier" gaan vanaf volgende jaar Maart landwyd versprei word. Die publikasie sal ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results