DIE polisie fynkam tans ’n toneel in Kensington vir leidrade nadat vier mense vroeër vanoggend in sesde laan geskiet is, maar ...
DIE presiese aantal strukture wat vernietig is in die brand wat gisteroggend omstreeks 10:00 in die Site 5-plakkerskamp naby ...
DIE aanranding van twee vroulike werknemers na bewering deur ’n bestuurder van die restaurant, Red Ox Pantry, sowat 20 km ...
’N BUITELANDER staar ’n lang tronkstraf vir beweerde mensehandel in die gesig. Hy het mans tussen die ouderdomme van 20 en 30 ...
DIE polisie het, in samewerking met ander wetstoepassingsagentskappe en plaaslike boere, waardevolle inligting ontvang wat ...
BRANDBESTRYDERS van die Kaapse Wynland Distriks-munisipaliteit (KWDM) bevestig dat die brand in Wemmershoek, Franschhoek, ...
SAMEWERKING tussen die polisie in die Vrystaat en Noord-Kaap het gelei tot die inhegtenisneming van twee verdagtes en die ...
DAMIAN Willemse sal Sondag die Stormers as kaptein vanaf die binnesenter posisie aanvoer wanneer die Kaapse span die ...
DIE Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) is gereed vir die begin van die nuwe skooljaar. Onderwysers en skoolpersoneel sal ...
SOOS skole regoor die Wes-Kaap op 14 Januarie heropen, verskerp die Wes-Kaapse departement van mobility pogings om die ...
DIE Stad Kaapstad se verkeersdienste het Donderdagmiddag ’n man in hegtenis geneem vir poging tot kaping en poging tot roof ...
DIE George-munisipaliteit het gister sy waterbeperkings na Uniondale en Haarlem uitgebrei as gevolg van voortdurende ondergemiddelde reënval in hierdie Suid-Kaapse dorpe.