Pretoria was vir Theuns Jordaan ’n vreemde stad – ten minste aan die begin. Later het hy een met die stad geword, al was hy nie ’n boorling nie. Maar die man wie se stem uniek was en wie se musiek van ...
Die reuse Theuns Jordaan Tribute-konsert gaan op 25 Maart 2023 die room van Suid-Afrika se kunstenaars vir een dag op Loftus Versfeld byeenbring om hulde te bring aan die ikoniese Theuns, wat op 17 ...