“Ons samelewing het ’n basiese morele beginsel verloor: die opheffing van mense in nood, húlle wat werklik arm is.” Dié siening wat aartsbiskop Buti Tlhagale op die Rooms-Katolieke Kerk se onlangse ...
“My kop is ‘n kaleidoskoop van helder kleure, want kleurvol was sy …’n uitsonderlike mens, ’n ware dame, ’n waaghals, ’n rebel, ’n blom ghuru, hardwerkend en met ’n uitgesproke opinie.” So het Esmarie ...