Drie splinternuwe Graad R-klasse is die afgelope jaar gebou om vir die groei in die getal leerlinge by Laerskool Protearif voorsiening te maak. Graad R-juffrou Marelise Koekemoer het gesê hulle is ...