Die 100 gewildste Afrikaanse gedigte is pas vir die eerste keer per stemming aangewys. ’n Webwerf is daarvoor geskep en ’n bundel en CD is op pad. Danie Marais het ’n rits vooraanstaande digters insae ...
Dit het alles op 31 Augustus 2002 begin: Lefra Produksies se eerste Afrikaanse Musiekfees in die Big Top Arena by Carnival City. Dit is twaalf jaar later en besprekings is nou oop vir die Afrikaanse ...
Tydens vanjaar se Innibos-fees het die Afrikaanse gospelgroep, Herleef, gekies om die musiekvideo vir hul nuwe enkelsnit, “Die Here het jou lief“, op onder andere die feesterrein op te neem. Dié groep ...
Dominique Burger mis dit om op die verhhog te wees, maar is besig om aan ?n nuwe album te werk. Ten spyte van die pandemie is plaaslike sangeres en liedjieskrywer Dominique Burger besig om diep spore ...