Sowat 2 000 mense het Donderdagaand by die Voortrekkermonument se amfi-restaurant in Pretoria bymekaar gekom om Steve Hofmeyr te vier. Hofmeyr is met ’n FAK-prestigeprys vir die bevordering van ...
Afrikaans is Groot (AIG) het gister twee hoofborge van die uiters gewilde musiekkonsert bedank vir hul bydrae tot Afrikaanse musiek. Die borgskappe is opgeskort as gevolg van die deelname van die ...
Bloemfontein - 'n Hele groep ikone van veral die Afrikaanse musiekwêreld gaan binnekort op die Volksblad-kunstefees sorg vir 'n eenmalige en ongekende keur van Suid-Afrikaanse musiek en musici op een ...
KAAPSTAD. – Liefhebbers van Afrikaanse musiek kan uitsien na ’n bonanza van nie minder nie as drie feeste in Oktober waar van die land se voorste kunstenaars gaan optree. Die nuwe Afrikaans is ...